Heimwee
’n Goue hoenderpastei met deegrosies en lourierblare op marmer
Herinnering 1 · Oktober 2026

Om die onthou-proe te bewaar.

Suid-Afrikaanse kos, mense en stories. Die geure van ons grootwordjare, die herinneringe wat bly en die dinge waarna ons verlang.

Inleiding

heim·wee

[ˈɦəim·veə] s.nw.

  1. Verlange na huis; na die plek waar jy tuishoort.
  2. Verlange na die geborgenheid en sekerheid van dit wat bekend was.
  3. fig. Die pyn van onthou, wat jou onverwags tref deur ’n reuk, ’n smaak of ’n liedjie.

Uit die eerste uitgawe

Alles in Herinnering 1 →
Melkkos met kaneelsuiker in ’n wit bakkie, gestoofde pere agter

My Ma se Melkkos

Die snysels is gevorm deur die meel onder ’n druppende kraan te frummel.

’n Goudbruin mosbrood in ’n bakpan op ’n marmerplank

Mosbolletjies

In die hoek van die kombuis het die groot knie-emmer gestaan.

Twee borde kragsop met brood en botter op ’n houttafel, die pot sop agter

Kragsop

Die enigste sop wat ek helder kan onthou, is my ma se kragsop.

’n Goue hoenderpastei met deegrosies op marmer

Sondae was gemaak vir hoenderpastei

My ma het die deeg met ervare hande uitgerol.

Soutige pampoenkoekies met bruinbotter, salie en okkerneute op ’n wit skottel

Pampoen

Oktober verkleur die blare roesbruin en oker in Nederland.

Koeksisters op ’n tinbord met ’n kraffie stroop agter

Koeksisters

Menige kerk, netbaltoer en skoolinsameling is al befonds deur die kwistige vleg, braai en doop van die koeksister.

Nuut · Oktober 2026

Herinnering 1

Die eerste uitgawe: resepte, stories en die geure van ’n Suid-Afrikaanse kombuis, gedruk op aanvraag en oral in Europa gepos.

Binnekort in die Heimwee-winkel

Die reuke en smake van onthou.

Ons begin met Herinnering 1. Mettertyd maak ons die winkelrakke vol met produkte wat hul oorsprong in ou resepte en onthougeure het. Met sorg gemaak en elkeen met ’n storie van sy eie.

Hou my op hoogte
Nuusbrief

Bly op hoogte.

Kry gratis resepte, hoor eerste van nuwe uitgawes en werkswinkels.

Vickie skil pere in haar groen kombuis
Wie is ek?

Hallo, ek is Vickie

Vir 21 jaar was ek die kosredakteur van een van Suid-Afrika se grootste tydskrifte. Tydskrifte was nog altyd my eerste liefde.

Lees meer oor my